Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elfse Ruiter

(image)

Die meester ruiters van die elwe kan galop deur die woud teen so 'n spoed dat dit sal selfmoord wees vir 'n normale man. Alhoewel die mense verbyster is oor die vernuf van die ruiter, begin vrae gevra word oor die perde, want die perde kry dinge reg wat onnatuurlik goed is.

Hierdie magtige kombinasie van ongelooflike beweegbaarheid en buitengewone vegterskrag is een van die groot bates wat die elwe besit in oorlogsvoering.

Bevorder na: Elfse Verkenner
Bevorder na: Elfse Ruiter
Skuiwe: 31
LP: 46
Beweging: 10
EP: 75
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDElvish Rider
Vermoëns:
(image)swaard
lem
7 - 3
nabygeveg
(image)boog
steek
9 - 2
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek-20%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie150%
Graslande140%
Grot330%
Grot Muur9930%
Heuwels250%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water320%
Woud160%